Potchefstroom Sewende Dag Adventiste Kerk

Welkom by SDA Potchefstroom

Die Potchefstroom gemeente is deel van die Noordwes streek in die Noordelike Konferensie van die Sewendedag Adventiste kerk wat deel is van die Suid Afrikaaanse Uniekonferensie.

Die gemeente is gestig op 18 Februarie 1922 en is sedertdien aktief betrokke in die gemeenskap.

Dienstye Saterdae

Sabbatskool – 9:30

Erediens – 11:00

Sabbatsluiting – 1 uur voor sononder

Onlangse YouTube Videos